Skeepsverslag: Titanic

Skeepsverslag Titanic-ppt Download

  • Date:14 Jul 2020
  • Views:46
  • Downloads:2
  • Size:733.14 KB

Share Presentation : Skeepsverslag Titanic

Download and Preview : Skeepsverslag Titanic

Report CopyRight/DMCA Form For : Skeepsverslag Titanic


Transcription:

Skeepsverslag TitanicM M Walters Woordverklarings 1 Geloods om n skip te stuur 2 Beskermheer eretitel van iemand onder.
wie se besondere sorg die belange van nonderneming gebring word 3 Selfversekering vol vertroue oor eiebekwaamheid 4 Uitspattig .
losbandig oordadig buitenspori... 5 Onvoldoende nie genoeg nie 6 Kilte koue7 Uitstraal buitentoe straal 8 Interpreteer iets se betekenis verduidelik .
9 Warrelende voordurend deurmekaar heenen weer beweeg 10 Antennes drade vir opvang vanelektromagnetiese golwe lugdraad 11 Bowenal veral in die eerste plek .
Skeepsverslag Titanic1 Hollanders het die skip beplan maar dit was2 Engelse wat gebou en uiteindelik geloods het 3 en almal is tog ou kenners van die water 4 Nietemin te veel was die geloof en selfversekering.
5 dat niks hom kon laat sink nie 6 het die beskermheer van skepe dan nie self7 die projek gewil nie di invaar in die donker 8 di wit eiland van lig en glansende weerkaatsing 9 Agterna gesien was die toerusting onvoldoende .
10 Die skokkendste erkentenis geen verkykers of soekligte 11 Maar luukses was volop en uitspattig marmer 12 vuurmaakplekke dubbele toilette miniatuurgholfbane 13 swembaddens rye kroe en hemelbeddens14 waarin die rykes kon hoereer selektief privaat .
15 terwyl hul voortvaar na die beloofde land 16 hulle skatte veilig in die kluise 17 Senders van kleiner skepe het gewaarsku 18 julle vaar in n gevaarlike seisoen daar s n kilte19 in die lug ysberge in die onbekende water.
20 en vol verandering is die warrelende winde 21 Maar die luuksereus was doof sy antennes22 ingestel op uitstraal nie interpreteer nie 23 Bowenal wou sy kaptein hom nie laat steur nie 24 ni deur kapteintjies wat nie kaarte ken nie .
25 Die ysrots was nie sigbaar in die nag nie26 en die staal m s skeur toe dit nie meer kon buig nie 27 Chaos het geheers in offisierskajuite reddingsbote28 is nie eens almal neergelaat nie 29 wanhopige passasiers het in die see gespring.
30 en di wat nie die moed had of bly hoop het 31 het op die agterstewe saam met die orkes32 bly sing Nader my God by U onverstaanbaar33 s enkele oorlewendes omdat die woorde in Afrikaans was Uit Saturae 1979.
You Tube video van Celine Dion oor die Agtergrond oor die Titanic Hierdie luukse 260 meter passasierskip was asonvernietigbaar beskou Die Titanic het op 10 April 1912 die hawe van.
New Southhampton verlaat en was op pad naNew York gewees Op haar eerste vaart in die nag van 14 15 April1912 naby Newfoundland bots sy teen n Daardie nag is 1513 mense dood .
Die wrak van dieTitanic is in 1985deur n span gelei deur RobertBallard ontdek .
Hierdie wrak het legendes en bespiegelinge oor wat daargebeur het aan die gang gesit Daar word vandag aanvaar dat die skeepsbouers enkaptein die uitspraak gemaak het dat die skip onsinkbaar Einde van die gedig .
Die gedig eindig met die onverstaanbaarheidvan alles Die Afrikaner soek oplossings in sy godsdiens maar selfs hier sou daardie lied nie help nie Agtergrond oor die digter.
M M Walters is in 1930 in die Wes Kaap Hy gebruik graag SATIRE fyn spot meternstige sake as versvorm Hy spreek hom graag uit teenoorlandspolitiek godsdienstige geveinsdheid .
wantoestande in die kerk sosialewantoestande en menslike foute In hierdie NARRATIEWE verhalende vertellende gedig word diebesonderse ontwerp.
luuksheid maar ook gebrek aanveiligheid van die skip uitgebeeld Innerlike bou van die gedig Strofe 1 Die geskiedenis van die skip die bou en grootte.
daarvan en die onsinkbaarheid van die skip Strofe 2 Die luuksheid van die skip die gebrek aanveiligheid en die losbandigheid van die passasiers worduitgebeeld Strofe 3 Die waarskuwings van ander kleiner bote deur.
senders en die hoogmoed van die kaptein wat nie naminderwaardige kapteintjies wou luister nie Strofe 4 Die oorsaak van die ramp en die sink van die skipwaar die orkes in Afrikaans die laaste lied gespeel het Ditword bloot as n aanname beskou .
Die slotre ls Hier word die historiese insident omgekeer enas metafoor vir die politieke situasie in Suid Afrika rondom 1979 toe die gedig verskynhet uitgebeeld .
METAFOOR Ons land was n enorme skip watsink en die kaptein landsleier het hom nieaan die talle waarskuwings gesteur nie Uiterlike bou Die gedig is n vrye vers .
Dit is geskryf in verslag of joernaalstyl Daar is 4 strofes waarvan die eerste drie 8re ls bevat maar strofe 4 het nege re ls omdie onsekerheid oor dinge wat ons gedink hetsekerheid het uit te lig .
Daar is geen vaste ritme of rympatroon nie Daar is wel hoofletters en leestekens Soort Gedig Dit is n SATIRE waarin die mens seswakhede dwaashede en tekortkominge.
belaglik gemaak word Ons kyk met verbasing maar ook methumor na die onverstaanbaarheid van diemens se optrede Stemming tema en spreker van die gedig.
Die toon gevoel is sardonies bitter skepties Die gedig bespiegel op satiriese manier oor dieonverstaanbaarheid van die skeepsramp veroorsaak deur die onverstaanbare dwaseoptrede van die mens .
Daar is n derdepersoonspreker aan die woord want dit is moontlik iemand watgeskiedkundige verslae skryf maar ook wonderoor die dwaashede van mense Woordkeuse beeldspraak stylfigure.
1 Interteks Die beloofde land Interteks verwysing na die beloofde land Kana n in dieBybel Hier kan dit ook op Amerika of selfsdie hiernamaals dui waarheen die passasiersalmal onwetend op pad was .
2 Metafoor Die Titanic word as die witeiland van lig en glansende weerkaatsing voorgestel 3 Ironie Die skatte in die kluis het die mense serykdom en geluk voorgestel maar dit sou.
hulle niks help as die skip sink nie 4 Suggestie Dit word nooit direk ges dat diekaptein van die Titanic verwaand was nie maar die leser kom dit agter as hy nie na diewaarskuwings van kleiner skepe luister nie .
5 Personifikasie R 21 24 Die skip is nie doofnie maar wel die mense in beheer van die6 Asideton Herhaling van kommas om al dievoorbeelde op te noem Dit word ook dieENUMIRASIETEGNIEK genoem R11 16.
Re lontleding van die gedig Titel Skeepsverslag Titanic Die woord skeepsverslag plaas die leser in nsee skeepsmilieu Dit dui ook op n narratiewe of verhalende.
gedig waarin geskiedkundige gebeureoorvertel word Die funksie van die DUBBELPUNT Daar wordverduidelik oor watter skip die verslag Ooreenkoms Die Hollanders.
Geloods Om nen Engelse het die see ewe boot te stuurgoed geken1 Hollanders het die skip beplan maar dit was2 Engelse wat gebou en uiteindelik geloods het .
3 en almal is tog ou kenners van die water Verskil DieHollanders het dieskip beplan maar dieaandagstreep.
Engelse het dit vestig diegeloods en op sy aandag op hulnooiensvaart gestuur kennis van die Ten spyte daarvan dat hulle volselfvertroue geglo het dat die.
skip nooit sou sink nie het dittog gbeur 4 Nietemin te veel was die geloof en selfversekering5 dat niks hom kon laat sink nie 6 het die beskermheer van skepe dan nie self.
7 die projek gewil nie di invaar in die donker Na die dubbelpunt word verduidelikdat hul vertroue gebaseer is op diefeit dat iemand onder wie se sorgdie boot was self die vaart toegelaat.
Die akuut dui op nspesifiekedwaasheid nl dat Die ellipshulle sonder twyfel verwys na diedie donker ingevaar skip wat.
het aanhou invaarin die donker7 die projek gewil nie di invaar in die donker 8 di wit eiland van lig en glansende weerkaatsing R 8 is n.
Die woord glansend verwys nie na alles wat letterlik geblink het nie maarook na die mense se waardes hulle hou van alles wat blink en duur is 9 Agterna gesien was die toerusting onvoldoende 10 Die skokkendste erkentenis geen verkykers of soekligteDui op agternaperspektief of n.
gebeurtenis uit die verlededubbelpuntword aangeduiwatter fout nadie tyd deur.
hulle erken is 11 Maar luukses was volop en uitspattig marmer 12 vuurmaakplekke vir warm kry dubbele toilette vir ekstra gerief miniatuurgholfbane 13 swembaddens rye kroe vir sosiale ontspanning en hemelbeddens.
14 waarin rykes kon hoereer selektief privaat hul sondes word hier bedryf Maar dui op n teenstelling Die min teenoor die baie word hier uitgelig Na die dubbelpunt volg daar n lys van alles wat volop was Luukshede en skatte aan boord die Titanic 15 terwyl hul voortvaar na die beloofde land.
R 15 is ook ironies want dit wys ookvooruit na die doodwaarheen hulleoppad was maar dit.
nie geweet het nie 16 hulle skatte veilig in die kluise R 16 is ook ironies Hulle het gedink hul geld enjuwele is veilig in die kluise maar hulle sou dit nooitweer kon gebruik nie Hulle gaan sterf .
17 Senders van kleiner skepe het gewaarsku 18 julle vaar in n gevaarlike seisoen daar s n kilte koue 19 in die lug ysberge in die onbekende water20 en vol verandering in die warrelende winde Ironiese Kontras.
Hierdie mense se kennis en selfvertroue was so groot maarkleiner skepe moes hulle waarsku dat daar gevare was Hulle het hulle nie aan NATUURLIKE FAKTORE gesteur nie nl 1 Yskoue lug2 Ysberge onder die water verskuil .
3 Veranderlike en woeste windeDit was nie die regte seisoen om te vaar nie 21 Maar die luuksereus was doof sy antennes22 ingestel op uitstraal nie interpreteer nie PersonifikasieDie groot .
23 Bowenal wou sy kaptein hom nie laat steur nie luukse skip24 ni deur kapteintjies wat nie kaarte ken nie was nie regtigdoof nie ditis die mensein beheer wat.
luister nie MENSLIKE FOUTE DWAASHEDE Grootheidswaanas menslike 25 Die ysrots was nie sigbaar in die nag nie.
26 en die staal m s skeur toe dit nie meer kon buig nie Die skip het in die donker teen nonsigbare ysrots gebots Die akuutaksent op m s beklemtoon die onvermydelikheid .
Dit kon nie anders nie IRONIE Tenspyte van hulbeplanning wasdaar nou CHAOS.
27 Chaos het geheers in offisierskajuite reddingsbote28 is nie eens almal neergelaat nie 29 wanhopige passasiers het in die see gespring30 en di wat nie die moed had of bly hoop het 31 het op die agterstewe saam met die orkes.
Lied van Nader my God by U 32 bly sing Nader my God by U onverstaanbaar33 s enkele oorlewendes omdat die woorde in Afrikaans was Van die mense het dit moontlik gesing met die hoop dat hulle na hul sondige lewe w l na God toe sou gaan as hulle sterf .
Baie geskiedskrywers reken dat hierdie laaste feit n mite is Nogtans kan dit in die gedig op 3 wyses interpreteer word 1 Die woord onverstaanbaar dui op die feit dat kennersvan skepe nie kon verklaar waarom hierdie skip wel gesink het2 die mens verstaan nie God se we nie en.
3 die woord AFRIKAANS dui ook op die Afrikanerpolitiekof Afrikaanse regering van die sewentigerjare wie se Kaptein of leier nie wou glo dat sy regering in gevaar was Rose DeWitt Bukater een van die oorlewendes van die Titanic .
veiligheid. van die skip uitgebeeld. Innerlikebou van die gedig. Strofe 1: Die geskiedenis van die skip, die bou en groottedaarvan en die onsinkbaarheid van die skip. Strofe. 2: Die luuksheid van die skip, die gebrekaanveiligheid en die losbandigheid van die passasiers word uitgebeeld.

Related Presentations